Minke se kamer!
OOOh julle! Ek het 'n baie exciting dag gehad! Ek en my skoonma het vanoggend Minke se kot gaan haal in George wat ouma (skoonma) vir...
22 Weke sonar
So vandag was dit my 22 weke scan, die van julle wat al mamma is sal nou weet hoe baie 'n mens uitsien na elkwe liewe scan, kon mos nou...
"Boy or Girl"
Ek was die 5de Maart vir my 12 weke scan. Dokter sê dat ons pikkewyntjie baie mooi groei en dat ek 'n pragtige gesonde swangerskap het,...