Gebroke en verlore...
Ek weet nie wie van julle al deur so iets is nie, maar party dae weet ek nie eers hoe om my kop van die kussing af optetel nie. Ek...
Minke se kamer!
OOOh julle! Ek het 'n baie exciting dag gehad! Ek en my skoonma het vanoggend Minke se kot gaan haal in George wat ouma (skoonma) vir...
22 Weke sonar
So vandag was dit my 22 weke scan, die van julle wat al mamma is sal nou weet hoe baie 'n mens uitsien na elkwe liewe scan, kon mos nou...
6de Huweliks Herdenking
Het letterlik niks geslaap gisteraand nie! Vandag is Saterdag, 14 Februarie, ons 6de Huweliks herdenking. Ek het Will (my kort-naampie...
Beste dag van my lewe!
Jy weet - baie mense sê dat hul troudag die beste was van hul lewens, ek meen ek het ook altyd so gesê, maar wat ek ook oor die jare...