Positive Vibes
Vandag wil ek net meer positief wees, mens is so geneig om mens te laat onder kry in die lewe, en vinnig ook! Die duiwel sit altyd om die...
Bitterheid
Party dae wil ek in 'n gat kruip en nooit weer daar uitkom nie. Die wêreld om jou gaan aan maar dit voel asof jy stil staan, mense stuur...
Gebroke en verlore...
Ek weet nie wie van julle al deur so iets is nie, maar party dae weet ek nie eers hoe om my kop van die kussing af optetel nie. Ek...
Minke se kamer!
OOOh julle! Ek het 'n baie exciting dag gehad! Ek en my skoonma het vanoggend Minke se kot gaan haal in George wat ouma (skoonma) vir...
22 Weke sonar
So vandag was dit my 22 weke scan, die van julle wat al mamma is sal nou weet hoe baie 'n mens uitsien na elkwe liewe scan, kon mos nou...
"Boy or Girl"
Ek was die 5de Maart vir my 12 weke scan. Dokter sê dat ons pikkewyntjie baie mooi groei en dat ek 'n pragtige gesonde swangerskap het,...