Bitterheid
Party dae wil ek in 'n gat kruip en nooit weer daar uitkom nie. Die wêreld om jou gaan aan maar dit voel asof jy stil staan, mense stuur...
Gebroke en verlore...
Ek weet nie wie van julle al deur so iets is nie, maar party dae weet ek nie eers hoe om my kop van die kussing af optetel nie. Ek...
Tattoos
Daar is 'n hele paar goedjies wat ek nie in my laaste blog post genoem het nie. Die naweek na Minke se geboorte het ek en Will besluit om...
Donkerste Dag van my lewe!
Gebroke en verlore is twee woorde wat my baie goed beskryf op die oomblik. Vir die van julle wat nog nie weet nie...my Minke-pop is weg,...
Minke se kamer!
OOOh julle! Ek het 'n baie exciting dag gehad! Ek en my skoonma het vanoggend Minke se kot gaan haal in George wat ouma (skoonma) vir...
22 Weke sonar
So vandag was dit my 22 weke scan, die van julle wat al mamma is sal nou weet hoe baie 'n mens uitsien na elkwe liewe scan, kon mos nou...
"Boy or Girl"
Ek was die 5de Maart vir my 12 weke scan. Dokter sê dat ons pikkewyntjie baie mooi groei en dat ek 'n pragtige gesonde swangerskap het,...
6de Huweliks Herdenking
Het letterlik niks geslaap gisteraand nie! Vandag is Saterdag, 14 Februarie, ons 6de Huweliks herdenking. Ek het Will (my kort-naampie...
Beste dag van my lewe!
Jy weet - baie mense sê dat hul troudag die beste was van hul lewens, ek meen ek het ook altyd so gesê, maar wat ek ook oor die jare...