Goeie nuus!
So die aand van 20 Mei 2016 (aand voor manlief se verjaarsdag) eet ons by my ouers se huis. Ons keer terug huistoe so 21h30. Ek tap vir...
2016 Continues
So kom ons rewind terug na 201 - want dit is wanneer laas ek 'n blog-post gedoen het. Baie van die dinge waaroor ek hieronder skryf, het...
April - Junie gebeure
So ek was maar stil die laaste paar maande, maar daar het omtrent baie dinge gebeur! Die troue was 'n reuse sukses, Adelle het super mooi...
Positive Vibes
Vandag wil ek net meer positief wees, mens is so geneig om mens te laat onder kry in die lewe, en vinnig ook! Die duiwel sit altyd om die...
Donker gat
Vandag voel dit weer asof ek in 'n donker gat is waaruit ek nie kan kom nie...of wil uitkom nie? Ek ken nie meer die antwoorde op my eie...
Jan - Feb updates
So die jaar het goed begin, ons leef en ons is gesond. Die laaste paar weke was rof - rof in die aspek van stywe bene, manlief drill my...
2016
En so het 2015 sy gat gesien (DANKIE TOG) en 2016 het sy kop uitgesteek... Het 'n mal seisoen by die werk maar love dit tog! Ou-Kersaand...
Desember 2015
Ek kan nie glo waar hierdie jaar al trek nie, ons is 2 weke kort van 2016 - en dit was al 6 maande terug dat Minke "gekom" en "gegaan"...
Nuwe dae, nuwe dinge...
So its been a while since my last blog post dat ek amper nie eers kan onthou wat als gebeur het die laaste 3 weke nie :) My liefste nig...
Hare
Vandag is ek net lus om oor iets heel anders te praat as altyd, vandag wil ek praat oor hare. Die van julle wat my ken weet dat ek...